Kontak ons

Pastorale Beradingsdienste word by kantore soos aangedui verskaf, maar kan ook op sosiale media aangebied word. Lesings en kursusse word op versoek regoor Suid-Afrika en Namibië aangebied. Kontak ons gerus op telefoonnommers soos verskaf.

Kantore

Pretoria (Waverley en Montana)

Benoni

Vanderbijlpark

Kaapstad (Noordelike Voorstede)

Kontaknommers

Dr Frans Minnie – 082 787 4583

 

Ds Louis Buys- 082 927 2034

WERKSURE:

Maandag tot Vrydag.

Vanderbijlpark: Woensdag 10:00 – 18:00

Pretoria: Dinsdag 10:00 – 18:00

Benoni: Daagliks 09:00 – 16:00

Kaapstad: Maandag/Vrydag 09:00 – 18:00

Aanlyn gesprekke (Zoom): Donderdag 09:00 – 18:00

Stuur epos